Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:23 Die Boodskap (DB)

Jesus het rustig in die boot gaan lê en aan die slaap geraak. Later het ’n groot storm op die see opgesteek. Die wind het kwaai begin waai en die see het skielik baie onstuimig geword. Kort voor lank het groot golwe oor die boot geslaan sodat dit vol water begin word het. Later het die dissipels gedink die boot gaan sink.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:23 in konteks