Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:22 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Jesus vir sy dissipels gesê: “Kom ons gaan daar na die oorkant van die See van Galilea toe.” Hulle almal het toe in ’n boot geklim en na die oorkant toe begin vaar.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:22 in konteks