Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:4 Die Boodskap (DB)

Toe die mans by Jesus kom, het hulle Hom vertel wat aan die gang was en Hom gesmeek om na die Romeinse offisier se huis toe te gaan. “Weet U, hy is ’n wonderlike man. As daar nou een persoon is wat ’n wonderwerk verdien, is dit daardie Romeinse offisier.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:4 in konteks