Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:3 Die Boodskap (DB)

Toe die offisier hoor dat Jesus in die dorp is, het hy gou ’n paar van die Joodse leiers in Kapernaum gevra om na Jesus toe te gaan. “Vra Hom om na my huis toe te kom en my werker gesond te maak,” het die offisier gesê.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:3 in konteks