Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:30 Die Boodskap (DB)

Maar die Fariseërs en die kenners van die wet het hulle natuurlik nie gesteur aan wat God deur Johannes vir hulle gesê het nie. Daarom dat hulle botweg geweier het om hulle deur Johannes te laat doop.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:30 in konteks