Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:29 Die Boodskap (DB)

Toe die mense en diegene wat gewoonlik as sondaars beskou is, hoor wat Jesus sê, het hulle God se Naam grootgemaak. Want hulle almal is met die doop van Johannes gedoop.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:29 in konteks