Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:25 Die Boodskap (DB)

Of dalk ’n ryk man wat mooi klere dra? Nee. Julle weet mos dat ryk mense nie in die woestyn bly nie. Hulle sit heeldag in groot, gerieflike huise, omring met alles wat hulle begeer.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:25 in konteks