Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:24 Die Boodskap (DB)

Toe Johannes se volgelinge daar weg is, het Jesus verder met die groot skare oor Johannes gepraat: “Wat het julle verwag om te sien toe julle agter Johannes die woestyn in is? Die een of ander kansvatter wat niks beteken nie? Natuurlik nie!

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:24 in konteks