Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:30 Die Boodskap (DB)

Die godsdienstige leiers het gesien dat Jesus saam met al hierdie mense aan tafel sit. Hulle was baie geskok daaroor. Hulle het toe vir sy dissipels gevra: “Hoe kry julle dit reg om saam met ’n klomp skelms en sondaars te eet en te drink? Julle weet mos dat rein mense nie saam met onrein mense mag eet nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:30 in konteks