Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:29 Die Boodskap (DB)

Van daar af is hulle na Levi se huis toe. Levi het gou ’n groot klomp van sy vriende vir ete oorgenooi. Hy was so bly oor wat met hom gebeur het dat hy voor almal vir Jesus wou dankie sê. ’n Groot groep tollenaars en ’n klomp ander mense saam met wie die godsdienstige leiers nooit aan ’n tafel gesien wou wees nie, het toe saam met Jesus en Levi kom feesvier.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:29 in konteks