Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:27 Die Boodskap (DB)

Van daar af het Jesus verder gestap tot by die kantoor van ’n man wat belasting ingevorder het. Sy naam was Levi. Toe Jesus vir Levi daar by sy kantoor sien sit, sê Hy vir hom: “Volg My!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:27 in konteks