Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:26 Die Boodskap (DB)

Die mense kon hulle oë nie glo nie. Hulle is met groot respek vir God vervul. “Nou het ons regtig gesien hoe wonderlik God is,” het hulle vir mekaar gesê.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:26 in konteks