Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:21 Die Boodskap (DB)

Hierdie woorde het die Joodse godsdienstige leiers lelik omgekrap. “Wie dink hy is hy dat hy sulke dinge sê?” het hulle onder mekaar gevra. “Hy praat mos nou godslasterlik. Hy het geen respek vir God nie. Net God kan tog sondes vergewe.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:21 in konteks