Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:20 Die Boodskap (DB)

Jesus was baie beïndruk met hulle geloof. Hy sê toe vir die verlamde man: “Vriend, Ek gaan jou ’n goeie rede gee om weer te lag. Ek gaan sorg dat God nie meer vir jou kwaad sal wees oor jou sondes nie. Jou sondes is vergewe.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:20 in konteks