Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:2 Die Boodskap (DB)

Hy het gesien dat twee vissersbote teen die kant van die see vasgemeer lê. Die vissermanne het pas uit hulle bote geklim en was besig om hulle nette skoon te maak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:2 in konteks