Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:1 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Jesus by die See van Galilea gepreek. Daar was so ’n groot klomp mense dat hulle mekaar omtrent vertrap het om Hom behoorlik te kon sien. Jesus maak toe ’n plan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:1 in konteks