Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:7 Die Boodskap (DB)

’n Groot skare het na Johannes toe gestroom om gedoop te word. Kort voor lank was dit ’n hele nuwe mode. Hy het egter dwarsdeur al die skynheiliges gesien en vir hulle gesê: “Julle klomp skynheiliges. Dink julle dat julle so maklik sal wegkom van God se oordeel?

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:7 in konteks