Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:3 Die Boodskap (DB)

Johannes het toe in die gebied rondom die Jordaanrivier begin preek. Hy het vir almal wat na hom toe gekom het, gesê dat hy mense doop wat nie langer in sonde wou leef nie. Hy het ook gesê dat God almal vergewe wat hulle sondige lewe die rug toekeer.

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:3 in konteks