Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:21 Die Boodskap (DB)

Onder al die mense wat na Johannes toe gekom het om gedoop te word, was daar ’n baie belangrike Man: Jesus. Nadat Johannes Hom klaar gedoop het, het Jesus tot God gebid. Terwyl Hy nog besig was om te bid, het die hemel skielik oopgegaan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:21 in konteks