Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:17 Die Boodskap (DB)

“Hierdie Man wat op pad is na julle toe gaan Israel van hoek tot kant skoonmaak. Hy gaan die koring van die kaf skei. Vir almal wat na Hom luister, sal Hy ’n plek gee in God se splinternuwe wêreld. Maar almal wat hulle nie aan God steur nie, sal Hy in die vuur van die hel gooi wat nooit ophou brand nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:17 in konteks