Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:14 Die Boodskap (DB)

’n Groep soldate het ook ’n vraag vir Johannes gehad: “En ons? Wat moet ons doen om gered te word?”Johannes het vir hulle gesê: “Moenie julle mag misbruik nie. Moenie mense met geweld intimideer nie. En moenie mense afpers om geld uit hulle te probeer kry nie. Wees tevrede met julle betaling.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:14 in konteks