Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:53 Die Boodskap (DB)

Nadat Josef Jesus se liggaam van die kruis afgehaal het, het hy dit in skoon linnedoeke toegedraai en dit in ’n graf gaan begrawe wat aan hom behoort het. Dit was ’n nuwe graf wat in die rots uitgekap was.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:53 in konteks