Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:51-52 Die Boodskap (DB)

Josef was ’n lid van die Joodse Raad en ’n goeie en godvresende man. Hy het nie saamgestem met die manier waarop die Joodse Raad Jesus veroordeel en laat doodmaak het nie. Want hy het geglo dat God se nuwe wêreld sou kom soos Jesus gesê het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:51-52 in konteks