Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:45 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus klaar gebid het, het Hy opgestaan en teruggestap na sy dissipels toe. Hulle almal was vas aan die slaap. ’n Paar van hulle het ’n rukkie vantevore met trane in die oë aan die slaap geraak toe hulle sien hoe swaar Jesus kry.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:45 in konteks