Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:44 Die Boodskap (DB)

Jesus was nou in ’n geweldige stryd gewikkel. Hy het so ernstig gebid dat Hy later papnat van die sweet was. Dit het soos bloeddruppels van Hom afgeloop en op die grond geval.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:44 in konteks