Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:35 Die Boodskap (DB)

Daarna draai Jesus na die ander dissipels toe en sê vir hulle: “Onthou julle hoe Ek julle ’n ruk gelede uitgestuur het om vir die mense te gaan sê God se nuwe wêreld is hier? Wel, Ek het toe vir julle gesê om nie ’n beursie vol geld of ekstra klere saam te vat nie. Sê My, het julle toe iets kortgekom? Het julle een aand honger gaan slaap?”“Nee!” het hulle soos een man geantwoord.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:35 in konteks