Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:34 Die Boodskap (DB)

Toe antwoord Jesus hom: “Petrus, moenie so selfversekerd wees nie. Ek sê vir jou, vannag nog sal jy jou rug vir My draai. Nog voor die haan môreoggend kraai, sal jy drie keer maak of jy My nie ken nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:34 in konteks