Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:20 Die Boodskap (DB)

Toe almal klaar geëet het, vat Jesus weer die beker wyn en sê: “Hierdie beker is die teken en die bewys dat God ’n splinternuwe ooreenkoms met julle maak. My bloed wat binnekort gaan vloei, sal al julle sondes wegwas. Dit sal maak dat julle in ’n nuwe verhouding met God staan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:20 in konteks