Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:19 Die Boodskap (DB)

Toe vat Jesus die brood, sê vir God daarvoor dankie, breek dit in stukke en gee dit vir sy dissipels. “Vat dit en eet,” sê Hy. “Dit is my liggaam. Dink elke keer aan My as julle saam hierdie brood breek en eet. Onthou dan dat Ek my lewe vir julle opgeoffer het.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:19 in konteks