Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 21:24 Die Boodskap (DB)

Baie mense sal in daardie tyd doodgemaak word of as gevangenes na ander lande toe weggevat word. Ander volke sal in Jerusalem instroom en dit onder hulle voete vertrap. Hierdie dinge sal aanhou totdat God uiteindelik besluit dis genoeg.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 21

Kyk Lukas 21:24 in konteks