Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:1 Die Boodskap (DB)

Daarna het Jesus ook vir sy dissipels die volgende verhaal vertel: “Eendag was daar ’n ryk man wat ’n bestuurder aangestel het om sy besigheid te behartig. Na ’n ruk het die man agtergekom dat die bestuurder al sy geld uitmors.

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:1 in konteks