Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:5 Die Boodskap (DB)

Jesus vra toe vir die godsdienstige leiers: “Wat sal julle doen as een van julle kinders of een van julle diere op die sabbatdag in ’n diep sloot vol water val? Sal julle hulle nie dadelik uithaal nie?”

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:5 in konteks