Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:31 Die Boodskap (DB)

“Nog ’n voorbeeld: As ’n koning met ’n leër van 10 000 soldate besluit om te gaan oorlog maak teen ’n ander koning met ’n leër van 20 000 soldate, moet hy voor die tyd baie mooi dink of hy dit kan regkry.

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:31 in konteks