Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:26 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Hy vir hulle almal gesê: “Dink julle regtig dat dit so maklik is om een van my volgelinge te wees? Wel, kom Ek sê reguit vir julle, as jy meer omgee vir jou ouers of vir jou vrou of jou kinders of vir enigiemand anders, moet jy nie eens probeer om agter My aan te kom nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:26 in konteks