Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:14 Die Boodskap (DB)

“As jy sulke mense uitnooi, is jy ’n baie gelukkige mens. Hulle het niks om vir jou mee dankie te sê nie. Maar dit maak nie saak nie, want God sien raak wat jy doen. En Hy onthou dit. Op die laaste dag wanneer al sy kinders daar voor Hom bymekaar is, wag daar ’n groot geskenk vir jou van God self.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:14 in konteks