Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:25 Die Boodskap (DB)

“Kom Ek gebruik ’n beeld om vir julle te verduidelik wie almal in my nuwe wêreld plek gaan kry. Weet julle, Ek is soos Iemand met ’n groot huis. Daar is natuurlik oorgenoeg plek in my huis vir almal wat doen wat Ek sê. Maar op ’n dag gaan Ek my huis se deur sluit. Dan sal baie mense wat nog buite staan, probeer inkom.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:25 in konteks