Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:24 Die Boodskap (DB)

“Ja, jy is reg. Baie mense sal probeer om daar in te kom, maar hulle gaan dit nie maak nie. Dit is nie maklik om daar in te kom nie. Daarom moet jy jou inspan as jy daar wil inkom. Doen jou uiterste bes. Want baie gaan probeer om daar in te kom, maar min mense gaan dit maak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:24 in konteks