Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:46 Die Boodskap (DB)

Vir hierdie werker wag daar ’n groot verrassing. Op ’n goeie dag, as hy nog so dronk daar rondsit en die ander pla, sal die eienaar onverwags by die fabriek instap. Dit sal natuurlik gebeur wanneer hy dit die minste verwag. Maar dan gaan hy bitter swaar gestraf word. Daardie werker gaan net mooi alles verloor wat hy gehad het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:46 in konteks