Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:45 Die Boodskap (DB)

Maar as daardie werker vir homself sou sê: ‘Kyk, die baas is nie hier nie. Nou maak ek wat ek wil,’ wag daar groot probleme op hom. Kort voor lank begin hy dan geld steel en met die ander werkers sukkel. Hy begin ook in werkstyd drink en partytjie hou.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:45 in konteks