Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:20 Die Boodskap (DB)

As julle die regte antwoord gekry het, sal julle moet erken dat Ek die demone in God se groot krag wegjaag. Dan sal julle ook besef: oral waar Ek onder julle aan die werk is, is God aan die werk. Daar raak God se vinger grond. Daar kan julle sien hoe God se nuwe wêreld lyk.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:20 in konteks