Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:19 Die Boodskap (DB)

“Maar wag, party van julle dryf ook mos demone uit. As julle nou sê Ek doen dit omdat Ek die duiwel se groot vriend is, wat dan van julle? Wie se vriende is julle dan? Toe, laat julle mense self vir julle die antwoord gee!

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:19 in konteks