Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:35 Die Boodskap (DB)

“Die volgende oggend moes die Samaritaan verder reis. Hy sê toe vir die eienaar van die herberg: ‘Hier is geld om vir daardie siek man se verblyf te betaal. Sorg asseblief goed vir hom. As die geld te min is, sal ek later die res kom betaal. Ek kom binnekort weer hier oorslaap wanneer ek van my reis af terugkeer.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:35 in konteks