Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:34 Die Boodskap (DB)

Hy het dadelik die medisyne uitgehaal wat hy by hom in sy tas gehad het en die man se wonde skoongemaak. Hy het hom toe verbind en versigtig op sy donkie getel. Die Samaritaan is toe na die naaste herberg toe. Daar het hy die man in die bed gaan sit en hom versorg.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:34 in konteks