Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:20 Die Boodskap (DB)

Maar wag, julle moenie feesvier omdat daardie bose magte voor julle die knie buig nie. Nee, vier liewer fees omdat daar vir julle plek in my Vader se nuwe wêreld is. Julle name is klaar op die lys van die gaste wat na sy hemelse feesmaal toe genooi is.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:20 in konteks