Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:19 Die Boodskap (DB)

“Maar Ek het nog goeie nuus vir julle: Ek gee aan julle mag oor die duiwel en oor sy handlangers se terrein waar daar baie dinge is wat julle skade kan aandoen. Julle het nou mag oor al sy bose magte. Sy slange en skerpioene sal julle geen skade aandoen nie. Omdat julle in My glo, is julle nou sterker as al my vyande.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:19 in konteks