Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:80 Die Boodskap (DB)

Johannes het vinnig grootgeword. Die krag van die Gees was in sy lewe te sien. Hy het eenkant in die woestyn gebly tot op die dag dat hy onder die Israeliete begin preek het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:80 in konteks