Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:79 Die Boodskap (DB)

Hy sal lig maak vir almal wat in die donker leef, ook vir hulle wat in die donker kloue van die doderyk vasgevang is. God sal ons weer op die pad van vrede laat stap.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:79 in konteks