Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:24 Die Boodskap (DB)

Die Here sal vir julle gee wat julle verdien; daarvan kan julle seker wees. Julle sal by Hom in sy nuwe wêreld gaan bly en daar alles geniet wat Hy vir julle sal gee. Want die eintlike Baas vir wie julle werk, is mos Christus. En hierdie Baas trek niemand voor nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:24 in konteks