Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:15 Die Boodskap (DB)

Hy kom om sy oordeel oor almal te voltrek. Vir sondaars sal dit ’n verskriklike dag wees. Elke goddelose daad wat mense in hulle slegtheid aangevang het en elke lelike woord wat hulle teen die Here kwytgeraak het, sal op daardie dag gestraf word.”

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:15 in konteks