Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:14 Die Boodskap (DB)

Henog, daardie godvresende man uit die sewende geslag na Adam, het ons lank gelede al deur ’n profetiese woord teen hierdie sondaars gewaarsku. Hy het gesê:“Kyk mooi! Die Here is op pad met sy hemelse weermag.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:14 in konteks